Feb 4, 2008

Bringing down the house

Hello will julle nie hier kom werk waar almall altyd op kyk. om sekker te maak jou kop word nie afgehaal deur `n stik sink plaat wat van die dak afvall nie. of miskien gedeurboor word deur `n yster wat dalk afvall nie. Die herstell van hierdie sall so omenby R75 000.00 rand kos. Die werk se dit is te duur, Ons moet dit maar self reg maak oor naweeke. Daar is my naweeke daarmee heen ook nou nog. so dit is nou Standby en naweeke. Wanneer moet ek by die huis wees by my famielie. Werk is onsettent lief vir ons, hulle will ons nie huistoe stuur nie. Bid maar die dak hou tot die naweek toe, en niemand word geonhoof foor dan nie.