Hello Bloggers
Ek het vir my `n lekker 900W (Watt) Inverter gekry. 2 Sollar pannels. Moet nog net vir my nog so 2 Batterye kry dan hardloop my ligte van die son aff. (Ja selfs in die nag.) Sall alles die naweek opkoppel. dan terwyl julle in die donker sit, sit ek darrem nog met lig en die radio en Compperkie wat nog werk. So ne ne ne ne ne. En as ons ook nie weer lode sheding kry nie, well dan spaar ek darrem op my Elektriese rekkening ook. so dit bly `n win win situasie.
Die naweek se planne.
Die naweek as ek nie moet gaan werk nie, gaan ek;
1. Die sollar stelsel instaleer. (Werk //mooi)
2. Die stikkende ruite vervang. (Het dit ook darrem gedoen)
3. Die oerwoud wat ek laas naweek gesny het weer sny.(verdomde reen) Ek kan nie wag vir die winter tuinwerk vakansie nie(Waar jy nie die grass hoef te sny nie.). (Gras mesjien willie werk nie. so dit het ek glad nie gedoen nie.)
So Sean en Cris kom help gerus. Ek het nog drinkgoed oor van die stork party.