Feb 21, 2008

Feb 20, 2008

The Girls will be here on the ??/??/2008

The good news is that thay way 2.2 kg and 2.3 kg
And the Expected delivery date is now our next apointment date. Well one good thing is that thy will be nice and big when thy are born.

Feb 18, 2008

Sharp


Lekker vinnig deur die water.

Logan leer nog swem, hy doen all baie goed. maar mag nie swem sonder sy deddy nie.


Boms away

Bronwyn se 7 de verjaardag geskenk.

Feb 15, 2008

Tiek tok tiek tok

Tyd raak raak nou vinneg klaar. Nog net 2 weeke en 4 dae voor Megan en Abby hier is. Dit gaan so onsettent vinneg. Raak nou biekies bangerig. Sien volgende week woensdag weer die dokter (20 Feb08) dan sall hy vinaal besluit op die dattem. :-)

Feb 14, 2008

A P.S. On preg countdown timer

Yes I know Dew date is 9 April 08 Dut becouse there ate twins the delifery date is the 5 March 08. There is no more space fore them to move. Sjaime.

Bizzzzy like a beeee

Logan sny so biekie Grass
Die grass was lekker dik so ek moes hom help.
Logan het dit baie geniet om grass te sny. Maar toe kom die roomys kar verby; Toe moes ek maar op my ys aangaan want toe is hy moeg. ( dankie tog) dit is moeilik on so grass te sny.

Feb 5, 2008

Peopole and there things

As I have sed a view blogs ago. I have inverted power. witch i use to power my lights. This means I use 12Volts (witch your car uses) and change this to 230V (Whitch your hose runs on).
Now the problem comes in when the Lode shedding happens. My naybers askes me (wy do I still have power when theres is off?) I try to explain this to them, and have hade no luck. Maby i am to tecknical i dont know. but it is realy simpel. The same pepole probbebly does not even know how to work a computer. P.S. This is previosly Advantaged (White) pepole I am speaking about.

Feb 4, 2008

Bringing down the house

Hello will julle nie hier kom werk waar almall altyd op kyk. om sekker te maak jou kop word nie afgehaal deur `n stik sink plaat wat van die dak afvall nie. of miskien gedeurboor word deur `n yster wat dalk afvall nie. Die herstell van hierdie sall so omenby R75 000.00 rand kos. Die werk se dit is te duur, Ons moet dit maar self reg maak oor naweeke. Daar is my naweeke daarmee heen ook nou nog. so dit is nou Standby en naweeke. Wanneer moet ek by die huis wees by my famielie. Werk is onsettent lief vir ons, hulle will ons nie huistoe stuur nie. Bid maar die dak hou tot die naweek toe, en niemand word geonhoof foor dan nie.