Logan sny so biekie Grass


Die grass was lekker dik so ek moes hom help.

Logan het dit baie geniet om grass te sny. Maar toe kom die roomys kar verby; Toe moes ek maar op my ys aangaan want toe is hy moeg. ( dankie tog) dit is moeilik on so grass te sny.